Sing-Sing Superslim!
Kom spring & speel saam
INSTAPPIES, FUNKSIES & FEESTE
Ons kom sing en speel op jou skoolstoepie
Van n instappie tot n fees – die Tjominis bring die gees!
Van ‘n Kersfees konsert tot Oupa en Ouma dag – die Tjominis bring die lekker & lag
Ons vertoning behels ‘n 60 minute prettige program propvol dans, energie & lekker leersame liedjies by jou skool / funksie.
Vertonings word aangebied in beide Afrikaans en/of Engels met ouderdomsgepaste inhoud en temas
Beperkte datums, so bespreek betyds!
BESPREEK HIER
ONTMOET DIE KARAKTERS
Bushaka
Die vinnige vlakvark vanuit die moddergate van Afrika (blykbaar ook familie van Pumba en
bevriend met die drie varkies)
Wie Is Ons?
Eendag lank lank gelede… toe Sorina se Braambos 1 jaar oud was (nou 11), het sy die behoefte gehad om vir die kleinspan gepaste vermaak te skep wat terselfdetyd opvoedkundig en lekker is, iets wat sy as Ma gevoel het, n tekort van is en in vandag se tyd steeds en selfsdes te meer is.
Daarom sing en spring Sorina en haar kreatiewe karaktertjies soos kaalvoetkinders vir die Koning, ten einde die mini-maatjies speel-speel te leer en in die proses God te eer
Terugvoer oor die Tjominis
Rekeninghouer: Tjominis Edutainment Pty Ltd
Bank: FNB
Rekening nommer: 62856916005
Tjek Rekening
As verwysing gebruik jou Naam & Van
Whatsapp of E-pos bewys van betaling na 0665163626 of admin@tjominis.co.za.























